• De Akker Experiences

    Read about De Akker from past guests here, or share your experience with us.

Reviews

Gasvryheid.

Ons moes op kort kennisgewing Oudtshoorn toe gaan en is so dankbaar dat ons by De Akker kon oorbly. Pragtige kamers en ‘n heerlike ontbyt! Die beste was die elektriese laken wat aan was toe ons ná ‘n lang en emosionele dag in die bed klim. Linda se opregte omgee en gasvryheid sal lank by ons bly.

Talita

Gerieflik, gemaklik en ontspannend.

Ons kamer (plus en-suite) was luuks, netjies en skoon. Linda het ons hartlik verwelkom en ons dadelik op ons gemak gestel. Die ontbyt was heerlik voorberei en elke oggend se bederf met pannekoekies was spesiaal. Enige versoeke was vinnig en doeltreffend uitgevoer. Baie dankie aan Linda en haar vriendelike span.

Janeta

10
Cleanliness
10
Location
10
Facilities
10
Comfort
10
Value for money
10
Accomodating Hostess, secure parking and nice size well appointed rooms. Well located with a short walk into town

John

Staff
10
Cleanliness
10
Location
10
Facilities
10
Comfort
10
Value for money
10
Perfect! For Kids a Splash Pool and an awesome Location ! Sooo nice Management!!

Bjoern